Los ’n beter Suid-Afrika vir jou kinders na
AfriForum verstaan dat jou kinders jou belangrikste prioriteit is. Saam met ons, het jy die geleentheid
om ’n goed bewaarde Suid-Afrika vir jou familie na te laat. Het jy geweet dat AfriForum aktief betrokke
is by gemeenskappe regoor Suid-Afrika? Van omgewingsbewaring tot vullisverwydering – AfriForum werk hard
daaraan om ons asemrowend mooi land pragtig te hou, sodat jy en jou gesin dit nog lank kan geniet..
Wees trots op die land wat jy vir jou kinders los om in te leef.
Jou lidmaatskap kan ’n verskil maak: