Jou AfriForum-nalatenskap kan ’n verskil maak in ons land
By AfriForum verstaan ons jy is lief vir Suid-Afrika. Jy droom daarvan om ’n positiewe verskil in ons
pragtige land te maak, maar die lewe is dol en jou tyd is min. Daar is ’n waardevolle wyse
waarop jy werklik ’n verskil kan maak. Jou bydrae kan help om ’n volhoubare toekoms vir jou
nageslag te los deur AfriForum se groen omgewingsake-inisiatiewe. AfriForum is ook
betrokke by talle ander positiewe inisiatiewe wat Suid-Afrika se welstand bevorder.
Wat laat jy vir die volgende generasie Suid-Afrikaners na? Jou bydrae kan ’n verskil maak!
Maak ’n verskil in jou wêreld: