Marble Hall se strate is vol riool.

Ephraim Mogale Plaaslike Munisipaliteit versuim om hulle werk te doen.

Die dorp is vol riool wat tot in die strate loop.

Help om druk op die plaaslike munisipaliteit te plaas.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

Soortgelyke plasings