Knysna: vullisstortingsterrein tydelik gesluit

VULLISTERREIN TYDELIK GESLUIT

As gevolg van die onlangse swaar reënval is die PetroSA-vullisterrein tydelik gesluit. Die grond is te nat en gevaarlik vir swaar voertuie om die terrein veilig te gebruik.

AfriForum se Knysa-tak kan help!

AfriForum help om gratis vullisverwydering aan te bied in Knysna .

Knysna: vullisstortingsterrein tydelik gesluit

Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend.

"*" indicates required fields

Naam en van*
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form
This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Soortgelyke plasings