Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
“Is wit werkers nie goed genoeg nie?”
’n Senior bestuurder van die Stellenbosch Munisipaliteit wil wit werknemers uitwerk sodat voorkeurkandidate hul plekke kan inneem.
AfriForum sê: Genoeg is genoeg!
Munisipaliteite moet dien; nie diskrimineer nie.
Help AfriForum om die diskriminasie te beveg.
"*" indicates required fields
“Is wit werkers nie goed genoeg nie?”
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




