Glenharvie, sonder krag en water

Glenharvie is meeste van die tyd sonder water en het ook baie kragonderbrekings. Die munisipaliteit sloer altyd om dit reg te maak en sodra dit reg is, word kabels weer gesteel. Water, krag en sekuriteit is dus ’n groot probleem. Glenharvie val onder die Westonaria Plaaslike Munisipaliteit. Help ons om druk op die munisipaliteit te plaas. Voeg jou naam hier by:

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*
This field is hidden when viewing the form
This field is hidden when viewing the form

Soortgelyke plasings

Magsmisbruik