Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.
AfriForum-artikels
Rigtingverandering nóú nodig in Suid-Afrika, skryf Kriel
Deur Kallie Kriel – uitvoerende hoof van AfriForum Korrupsie, kaderontplooiing en die toenemende sentralisering van staatsmag eis steeds sy tol….
Afrikaans 100 – Taalheld 6 – Elisabeth Eybers, baanbreker Afrikaanse digter
Van ons skooljare af, is die meeste van ons vertroud met gedigte van Elisabeth Eybers. Sy was ’n baanbreker Afrikaanse…
AfriForum Jeug vorm leiers van die toekoms
AfriForum Jeug se jaarlikse mentorskapprogram is die afgelope week aangebied vir toekomstige leiers van oor die hele land heen. Twaalf…
AfriForum Traumaeenheid: ’n Anker vir plaasaanvalslagoffers
Die skoknuus van ’n plaasaanval haal dikwels die hoofopskrifte, maar in die week of twee ná die voorval verskuif lesers…
Boerebande in verre lande 7 – Herinneringe in Vlaandere aan die Eerste Wêreldoorlog
Die Eerste Wêreldoorlog, ook bekend as die Groot Oorlog (Great War) of ironies as die “oorlog om alle oorloë te…
AfriForum gee wenke oor huisbrande
Die risiko vir die ontstaan van huisbrande neem toe in die koue maande van die jaar. Daar was reeds ’n…
Nuuskommentaar: Skoleveiligheid moet ook gemeenskap se fokus wees
Twee weke gelede het die ministers van Basiese Onderwys en Polisie ’n sogenaamde veiligeskole-protokol geloods wat wyd deur onderswysorganisasies verwelkom…
’n AfriForum-honde-eenheid, hommeltuie en ’n reis deur die verlede – dít alles en nog vele meer in AfriForum maak só (Episode 4)
Die vierde episode van AfriForum maak só is vandag bekendgestel en in dié episode word die kollig op die bewaring…
Vyf redes vir munisipale verval – Deel 1: Politieke inmenging
Deur Ilze Nieuwoudt Eers kom die vroeë tekens van verval. Hierop volg geleidelike agteruitgang, verswakte dienslewering, ineenstorting van infrastruktuur en…
AfriForum-nuusvideo’s
Laai meer