Skep ’n veiliger gemeenskap vir jou gesin saam met AfriForum
AfriForum weet goed dat jou gesin se veiligheid jou nommer een prioriteit is.
Gee jou kinders die geskenk van ’n veiliger Suid-Afrika deur middel
van jou AfriForum-lidmaatskap. Gebruik die geleentheid om jou familie
beter te beskerm deur middel van jou AfriForum-lidmaatskap. Met meer as 100
buurtwagte en selfs ’n AfriForum 911-noodknoppietoep is jy en jou gesin in veilige hande.
Wees deel van ’n organisasie wat omgee oor ons burgers se veiligheid.
Jou lidmaatskap kan ’n verskil maak: