Dubbele standaarde van die Govan Mbeki Munisipaliteit
Govan Mbeki se dubbele standaarde met skuldinvordering
AfriForum dien ’n PAIA-aansoek in om antwoorde te kry oor waarom die burgermeester en sy trawante nie hulle rekeninge hoef te betaal nie.
Help ons om die strop om hulle nekke stywer te trek.
"*" indicates required fields