AFRIFORUM-SUKSESSE: OKTOBER 2019
Gemeenskapsveiligheid Verskeie buurtwagte in die Wes-Kaap het aan ’n sigbaarheidspatrollie deelgeneem, waaronder die Bellville-buurtwag (deel van die Kaapstad-Noord-takstruktuur), die Kraaifontein…
Gemeenskapsveiligheid Verskeie buurtwagte in die Wes-Kaap het aan ’n sigbaarheidspatrollie deelgeneem, waaronder die Bellville-buurtwag (deel van die Kaapstad-Noord-takstruktuur), die Kraaifontein…
NOORDSTREEK GAUTENG AfriForum het verskeie dorpe in Gauteng-Suid se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se…
NOORDSTREEK GAUTENG Nadat vele berigte oor die kwaliteit van drinkwater in die Hammanskraal-area in die media verskyn het, het AfriForum…
NOORDSTREEK LIMPOPO Tzaneen Tydens Juliemaand is die #AnkerdorpPadskou-veldtog in Tzaneen gehou en die volgende suksesse is behaal – AfriForum se…
Omgewingsake Verskeie AfriForum-takke in Mpumalanga, waaronder dié in Nelspruit, Machadodorp, Bethal, Middelburg en Lydenburg, het blou-en-groendruppelwatertoetse uitgevoer. Die volgende AfriForum-takke…
Nasionaal AfriForum het talle protesbriewe van inwoners regoor die land teen die president se versoek – dat munisipaliteite landwyd 18 000…
NOORDSTREEK LIMPOPO Phalaborwa AfriForum se Phalaborwa-tak het stoptekens aan die paaie-afdeling van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit oorhandig met die doel…
NOORDSTREEK LIMPOPO AfriForum se buurtwagte in Ellisras, Nylstroom, Warmbad, Tzaneen, Matlabas en Marble Hall het in samewerking met die SAPD,…
NOORDSTREEK LIMPOPO GAUTENG Die burgerregte-organisasie AfriForum het die vullisterreine aan die Oos-Rand geoudit as deel van sy nasionale projek om…
NOORDSTREEK LIMPOPO Naboomspruit AfriForum se Naboomspruit-tak het ’n projek gedryf om dié dorp weer mooi te maak. Die tak het…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide