AfriForum gereed om rasionaliteit van Eskom-tariefverhoging te ondersoek
AfriForum is gereed om die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) se besluit om ’n bykomende tariefverhoging ten bedrae van meer…
Test description
AfriForum is gereed om die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) se besluit om ’n bykomende tariefverhoging ten bedrae van meer…
Volksrust, ons stopborde verdwyn! Help ons om vermiste stopborde op te spoor deur dit aan te meld. Padveiligheid begin by…
AfriForum se Noord van die berg-tak het vir drie weke lank geswoeg en gesweet om die paaie gereed te kry…
AfriForum se Bethal-tak het reeds vroeg in die jaar gewys dat hulle gemeenskapbouers is. Die tak het onder meer 60 000…
AfriForum het op 3 Februarie skriftelik aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) versoek dat ’n gesamentlike terreinbesoek met die J.B. Marks…
AfriForum soek optrede van SAMRK, NK-premier en ander AfriForum het ’n beroep op dr Zamani Saul, Noord-Kaapse premier, die John…
Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het in Januarie 43 slaggate in Viljoen- en Kerkstraat, wat om die Hoërskool Salomon Senekal geleë…
AfriForum het vandag die voortgesette waterkrisis in Upington en omliggende woonbuurte na die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) geëskaleer vir dringende ingryping,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het amptelik met sy vullisterreinouditprojek in die Noord-Kaap begin. Die oudit is daarop gemik om te beoordeel…
End of content
End of content

Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide