Hof hoor hoe Jaco Swart uit Suid-Afrika vlug, na bewering met vriend se paspoort
AfriForum se privaatvervolgingseenheid was vandag in die Kuilsrivier-landdroshof vir die private vervolging van gevonnisde vroueslaner, Jaco Swart. Die eenheid verteenwoordig…