AfriForum Jeug in Ellisras samel kos vir DBV in
Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel in Ellisras het op 16 November 2019 kos vir die plaaslike Dierebeskermingsvereniging (DBV) ingesamel en aan dié…
Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel in Ellisras het op 16 November 2019 kos vir die plaaslike Dierebeskermingsvereniging (DBV) ingesamel en aan dié…
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes in Port Elizabeth ingedien teen dr. T.D. Mbengashe, hoof van die Oos-Kaapse departement van gesondheid,…
AfriForum het onlangs die Kaap Agulhas-tak in Bredasdorp gestig nadat gemeenskapslede hul behoefte na ’n tak uitgespreek het. Dié tak…
AfriForum verwelkom die arrestasie van Bongani Bongo, ANC-parlementslid en oudminister van staatsveiligheid, vir sy beweerde betrokkenheid in ’n korrupsiesaak wat…
AfriForum se Grootoog-buurtwag in Keimoes het op 16 November 2019 in samewerking met die plaaslike SAPD aan dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie…
Die AfriForum-tak in Germiston het oorlog teen die vuil toestand van die dorp verklaar en op 18 November 2019 ’n…
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen Dr Beth Engelbrecht, hoof van die Wes-Kaapse departement van gesondheid as deel van…
AfriForum het gister strafregtelike klagtes ingedien teen dr Steven Jonkers, hoof van die Noord-Kaapse departement van gesondheid as deel van…
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het vandag in die Randburgse landdroshof op aanklagte van aanranding…
Die burgerregteorganisasie AfriForum kondig op 20 November 2019 ’n omvattende veldtog aan om die afdanking van Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide