Nuutgestigte MidWit-buurtspan ruk paaie in jap-trap reg
AfriForum se Middelburg en Witbank-takke het die afgelope week ’n gesamentlike buurtspan op die been gebring om dié twee gebiede…
AfriForum se Middelburg en Witbank-takke het die afgelope week ’n gesamentlike buurtspan op die been gebring om dié twee gebiede…
Die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit in Noordwes het vandeesweek toegegee tot AfriForum se beswaar dat WhatsApp-kennisgewings nie die amptelike kommunikasiekanale vir…
Die inwoners van Delareyville het weer water ná hulle vir dae lank daarsonder moes regkom. AfriForum het antwoorde van die…
Die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit misgis homself as hy dink dat die State of South African Cities-verslag vir 2024, wat dié…
AfriForum se vullisverwyderingspan in Bloemfontein het gedurende April ’n buitengewone bydrae tot dié stad geleAfriForum se vullisverwyderingspan in Bloemfontein het…
Die AfriForum-tak in Parys het hom tot die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) gewend om dringend by Parys in te gryp…
Hoewel die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit – danksy AfriForum se volgehoue druk – uiteindelik gister (7 Mei) die reuse-waterlekkasie in Rossouwstraat…
Die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit se gebruik van ’n WhatsApp-boodskap as kennisgewing van ’n amptelike vergadering as deel van ’n openbaredeelnameproses,…
AfriForum se Nelspruit-tak het gedurende April vanjaar verskeie selfdoenprojekte aangepak om die netheid, veiligheid en leefbaarheid van die dorp te…
AfriForum se Machadodorp-tak dring in ’n brief aan die N4-tolkonsessiehouer, Trans African Concessions (TRAC), daarop aan om die opgradering en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide