AfriForum-buurtwagte spoor gesteelde voertuig op
AfriForum se Pretoria-Wes- en Wes-Moot-buurtwag het op 5 Augustus 2019 daarin geslaag om ’n gesteelde voertuig op te spoor en aan die…
AfriForum se Pretoria-Wes- en Wes-Moot-buurtwag het op 5 Augustus 2019 daarin geslaag om ’n gesteelde voertuig op te spoor en aan die…
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het die afgelope naweek veiligheid in hul gebied opgeskerp deur gedeeltes van die heining langs die treinspoor…
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het in Julie op 15 voorvalle gereageer en in samewerking met die SAPD en sekuriteitsmaatskappye aan…
AfriForum se Springs-buurt- en -plaaswag in die Endicott-gebied het die gemeenskap in Julie tydens verskeie voorvalle bygestaan. Die voorvalle sluit…
AfriForum se Springs-tak het in Junie ’n nuwe waterpomp vir die Endicott- en Vischkuil-gemeenskap se brandkar geskenk. Dié tak het…
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het tydens Julie aan verskeie veiligheidsaksies en klopjagte deelgeneem.
AfriForum se Secunda-buurtwag het die naweek van 27 Julie 2019 aan ’n sigbaarheidsoperasie van die SAPD deelgeneem, waartydens sewe arrestasies gemaak is,…
Die buurtwag van AfriForum se Vanderbijlpark-tak het die afgelope maand verskeie aksies van stapel gestuur om die gemeenskap te beveilig.
Lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 25 Julie 2019 in samewerking met Brinant-sekuriteit en K9-sekuriteit drie verdagtes vasgetrek. Dít volg nadat…
AfriForum het op 25 Julie 2019 ’n takstigtingsvergadering in Robertson gehou nadat die gemeenskap die burgerregte-organisasie genader het omdat ’n groot behoefte…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide