AfriForum se Moot-tak skerp veiligheid op
Die AfriForum-tak in die Pretoriase Moot het op 17 Augustus 2019 in samewerking met die organisasie se buurtwagte en gemeenskapslede die palissadeheining…
Die AfriForum-tak in die Pretoriase Moot het op 17 Augustus 2019 in samewerking met die organisasie se buurtwagte en gemeenskapslede die palissadeheining…
AfriForum se tak in Hartbeespoort het onlangs basiese toerusting aan die plaaslike plaaswag en die Ifafi/Melodie-, Meerhof- en Schoemansville-buurtwag geskenk….
Lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 15 Augustus 2019 ’n verdagte in samewerking met die Tshwane-metropolisie en die SAPD vasgetrek. Dít…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 15 Augustus 2019 ’n nuwe buurtwag in Robertson gestig. Dít volg nadat AfriForum op 25 Julie 2019 ’n…
AfriForum se Welkom-tak het op 10 Augustus 2019 die tak se eie lugsteunvleuel by die Welkom-lughawe gestig nadat dié tak vroeër vanjaar…
AfriForum se Standerton-buurtwag, die Standerton GPF en plaaslike boere het op 9 Augustus 2019 in die vroeë oggendure ’n groot deurbraak in…
AfriForum het op 7 Augustus vanjaar opleiding onder leiding van David Olivier, AfriForum se veiligheidskoördineerder vir die Suidstreek, vir dié…
AfriForum se Kameeldrift-buurtwag het die afgelope paar maande gesorg dat misdaad van ongeveer 15 voorvalle per maand na ongeveer twee…
AfriForum se Gordonsbaai-buurtwag, wat deel van dié burgerregteorganisasie se Helderbergkom-tak vorm, het op 6 Augustus 2019 opleiding in toneelhantering en…
Lede van AfriForum se Velddrif-buurtwag het op 5 Augustus 2019 opleiding in toneelhantering en patrollievaardighede ontvang. David Olivier, AfriForum se veiligheidskoördineerder vir…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide