AfriForum-strukture help tydens Paarlberg-brande
AfriForum se Groot Drakenstein-plaaswag, in samewerking met AfriForum se Paarl-tak, het dadelik ingespring om die gemeenskap te help tydens die…
AfriForum se Groot Drakenstein-plaaswag, in samewerking met AfriForum se Paarl-tak, het dadelik ingespring om die gemeenskap te help tydens die…
AfriForum se Nelspruit-buurtwag in Mbombela het onlangs twee nuwe nagsigverkykers ontvang om hul misdaadvoorkomingsinisiatiewe en patrollies te versterk. Hierdie tegnologiese…
Die AfriForum-buurtwag in Oudtshoorn het die afgelope naweek ’n massapatrollie gehou en beheerpunte saam met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), privaat…
AfriForum het die afgelope naweek veldbrandopleiding aan die burgerregteorganisasie se Broadwood-, Colchester-, Winterberg- en Mosel-buurtwagte sowel as die Seaview- en…
Die AfriForum-buurtwag in Struisbaai het die afgelope naweek opleiding in verskeie aspekte van buurtwagaktiwiteite ontvang, asook toerusting om tydens hul…
AfriForum het opnuut ’n hand van samewerking aan die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit uitgereik om hul kennis en vaardighede saam te…
Vermeende kabeldiewe, wat al geruime tyd inwoners van Mosel in Uitenhage teister, het hulle vroeg Saterdagoggend (16 November) vasgeloop in…
AfriForum en Matlabas Custodians het gister ’n samewerkingsooreenkoms gesluit wat daarop gemik is om gemeenskapsveiligheid in Limpopo, Noordwes en Gauteng…
AfriForum se gemeenskapsveiligheidsentrum (GVS) in Bloemfontein het die afgelope maand verskeie veiligheidskwessies hanteer en belangrike ondersteuning aan inwoners gebied. AfriForum-buurtwagte…
Die AfriForum 911-reaksie-eenheid in Bloemfontein het gister (12 November) om 10:40 gehelp om drie verdagtes vas te trek wat na…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide