AfriForum-buurtwag op De Rust slaggereed om misdaad te bekamp
Die AfriForum-buurtwag in De Rust het vroeër vandeesweek ’n nuwe bestuur verkies en ’n strategie saamgestel om misdaad op dié…
Die AfriForum-buurtwag in De Rust het vroeër vandeesweek ’n nuwe bestuur verkies en ’n strategie saamgestel om misdaad op dié…
Die AfriForum-tak in Klerksdorp doen ’n beroep op die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit om die laagwaterbrug in Leemhuisstraat dringend te beveilig…
Wat veronderstel was om ’n vreedsame protesoptog vanuit Kgotsong te wees oor die beweerde korrupte bedrywighede by die Nala Plaaslike…
Die AfriForum-buurtwag in Keimoes het ’n beduidende rol gespeel in die inhegtenisneming van ’n verdagte wat die afgelope naweek ’n…
AfriForum het ’n konstruktiewe en produktiewe vergadering met die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit gehou om strategiese samewerking oor verskeie veiligheidsinisiatiewe te…
’n AfriForum-buurtwaglid het die afgelope naweek, gewapen met pepersproei en ’n fiets wat as ’n padversperring gebruik is, vier vermeende…
Die gestadige afname van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se reservisteprogram oor die afgelope paar jaar is uiters kommerwekkend vir AfriForum,…
Die Viljoenskroon-gemeenskap het op 11 Februarie ’n AfriForum-buurtwag gestig. Dié buurtwag wil Viljoenskroon ’n veilige en voorspoedige tuiste maak vir…
AfriForum se Kaapstad Noord-tak het die afgelope Saterdag opleiding aan dié organisasie se lede van Wes-Kaap-buurtwagte in Bellville aangebied. Ongeveer…
AfriForum se Bellville-buurtwag het die afgelope naweek kwaaddoeners se onwettige bedrywighede ’n harde hou toegedien toe dié lede saam met…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide