Nuuskommentaar: Hoekom wetgewing nie Suid-Afrika se waterkrisis kan oplos nie; maar gemeenskappe wel
Dis ’n algemene feit dat Suid-Afrika se water- en sanitasiedienslewering kniediep in die moeilikheid is. Voorgestelde wysigings aan die Waterdienstewet…



