AfriForum in hof om grondeienaars by te staan wie se grond onwettig beset word
AfriForum is vandag in die Mafikeng-hooggeregshof in Noordwes om grondeienaars in die Marikana-omgewing by te staan op wie se…
AfriForum is vandag in die Mafikeng-hooggeregshof in Noordwes om grondeienaars in die Marikana-omgewing by te staan op wie se…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug het vandeesweek gratis klasse in selfverdediging vir vroue-studente by die Universiteit van Pretoria aangebied.
Deur: Mariska Batt Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) en die regering moet méér doen in die stryd…
’n Onooglike mini-Nkandla. Dit is hoe inwoners van Joubertina in die Oos-Kaap na die sogenaamde Rotskuns-Museum by die ingang van…
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) maak om 14:00 vandag ’n verslag oor plaasmoorde bekend.Dié verslag, waarin AfriForum gelyk gegee word dat…
Ongelukkige studente by die Elsenburg-landboukollege buite Stellenbosch het vanmiddag vreedsaam betoog teen die instelling se planne om die onderrigmedium na…
Onderwyskenners is bekommerd oor wat in die openbare onderwysstelsel aan die gang is gegewe die feit dat meer as 115…
Hlaudi Motsoeneng, bedryfshoof van die staatsbeheerde SAUK, se aanval vandeesweek op mediavryheid, is ’n wekroep dat media-instellings versterk moet word…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug neem vanjaar vir die vyfde keer deel aan die verkiesing van die verteenwoordigende studenteraad (VSR)…
Die burgerregte-organisasie gaan van 5 – 12 Desember sy heel eerste leierskapsontwikkelingskamp vir kinders van AfriForum-lede aanbied wat vanjaar in…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide