Twee skuldig aan moord op Mpumalanga-boer
Deur: Mariska Batt Papiki Mokwena en Eric Mtombeni is vandag deur waarnemende regter Andries Lambrechts in die Middelburg-landdroshof skuldig bevind…
Deur: Mariska Batt Papiki Mokwena en Eric Mtombeni is vandag deur waarnemende regter Andries Lambrechts in die Middelburg-landdroshof skuldig bevind…
Die Solidariteit Beweging bied op 10 Oktober vanjaar ’n Toekomsberaad in Pretoria aan waar kerndoelwitte en omvattende planne vir ’n…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Ons moet ophou toelaat dat ons kampusse politieke speelgronde word vir partye soos die EFF. Jongmense kan…
Deur Mariska Batt ’n Ware gentleman. Dít is hoe Claudine van Wyk haar pa, Sarel Janse van Rensburg, onthou. Janse…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Verskeie universiteitskampusse het die afgelope weke onder gewelddadige protesoptogte deurgeloop, terwyl onderrig ontwrig en klasse afgelas moes…
Deur: Mariska Batt Studente van die Elsenburg-landboukollege in die Wes-Kaap is vanoggend onder meer met swepe en sambokke aangerand tydens…
Altesame 15 mosies is die afgelope naweek by AfriForum se nasionale kongres in Warmbad aanvaar. Die belangrikste hiervan is dat…
Deur Esmarie Prinsloo Hoop op ʼn toekoms van vryheid, veiligheid en voorspoed. Dít is waarmee 450 AfriForum-afgevaardigdes van 155 takstrukture…
Die reg wat Afrikaners as kultuurgemeenskap het om oor hulself te regeer en selfstandig besluite te neem, is vandag tydens…
Deur Esmarie Prinsloo Die herstel van slaggate en straatligte, buurtwagpatrollies vir gebiedsbeveiliging, die skoonmaak van begraafplase, parke en strate, die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide