VN kap regering oor regstellende aksie
Die wyse waarop die Suid-Afrikaanse regering regstellende aksie tot dusver toegepas het, is absurd. Deur ʼn persoon op grond van…
Die wyse waarop die Suid-Afrikaanse regering regstellende aksie tot dusver toegepas het, is absurd. Deur ʼn persoon op grond van…
AfriForum Jeug het vandag in aanloop tot vanjaar se studenteraadverkiesing (SR) nikswerdgrade uitgedeel by die Universiteit van Pretoria (UP) se…
Die ondersoekende joernalis Jacques Steenkamp het vandeesweek aangekondig dat hy besluit het om te bedank by die SAUK. Steenkamp, wat…
As kwaliteit onderwysers nie in Suid-Afrika opgelei word nie, sal eerstejaars wat by universiteite inskryf nie verbeter nie. Sonder kwaliteit…
Openbare universiteite in Suid-Afrika is as’t ware in ’n staat van gyselaarskap. Die aard en wese van dié instellings is…
Carmi Joubert, ʼn eerstejaar- Bcom (Rek)-student aan die Universiteit van Pretoria, is vandeesweek aangewys as die finale wenner van die…
Die burgerregte-waghond AfriForum het vandag ʼn memorandum oorhandig aan die kantoor van Edna Molewa, minister van omgewingsake, wat vereis dat…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Maand van Selfstandigheid-veldtog het gister afgeskop met ʼn groot padveiligheid-aksie in Delmas. Nagenoeg 100 lede van…
Suid-Afrikaners is verenig in hul woede oor misdaad en swak polisiëring. Die tyd het aangebreek om na alternatiewe oplossings te…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek die eerste van nege provinsiale opleidingskonferensie vir nuwe plaaslike takbestuurslede in Gauteng aangebied….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide