AfriForum gaan vir Lise Brink hardloop
Verskeie werknemers van AfriForum gaan op Saterdag 4 Maart as die Soolklappers aan die Hardloop vir Lise-veldtog deelneem om geld…
Verskeie werknemers van AfriForum gaan op Saterdag 4 Maart as die Soolklappers aan die Hardloop vir Lise-veldtog deelneem om geld…
Solidariteit Helpende Hand het vandag ’n klasaksiegeding teen die departement van gesondheid van stapel gestuur nadat prof. Malegapuru Makgoba, ombudsman…
“Afrikaans is ʼn pragtige en emosionele taal. Dit is baie onregverdig dat dit in Suid-Afrika so onderdruk word.” Só meen…
Slegs twee weke nadat AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ʼn geskiedkundige samewerkingsooreenkoms onderteken het, is twee suksesvolle arrestasies gister…
ʼn Man is Donderdagoggend aan skietwonde dood nadat vyf aanvallers hom en sy gesin op hul hoewe in Kameeldrift-Wes buite…
Groot veranderinge moet by die nasionale studentefinansieringshulpskema (NSFAS) plaasvind meen die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel. Dít kom nadat NSFAS Maandag…
Die De Goede Hoop-koshuis het pas sy heel eerste groep eerstejaars verwelkom. Dié Afrikaanse privaatkoshuis is op ʼn Christelike-grondslag geskoei…
Die tragiese dood van Johnny Grobler (46), lid van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) van Nigel, vroeër vandeesweek het die noodsaaklikheid van…
Die prominente Suid-Afrikaanse aanklaer, adv. Gerrie Nel, het by AfriForum aangesluit om die burgerregte-organisasie se private vervolgingseenheid op die been…
Die burgerregte-waghond het vandag aangekondig dat hy beswaar gaan maak teen die ANC se voorgestelde Wetsontwerp oor die Voorkoming en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide