Nóg dorpe en takke bemagtig om korrupsie hok te slaan
Inwoners van Port Elizabeth in die Oos-Kaap is gisteraand breedvoerig ingelig oor wat hulle kan doen om korrupsie op plaaslikeregeringsvlak…
Inwoners van Port Elizabeth in die Oos-Kaap is gisteraand breedvoerig ingelig oor wat hulle kan doen om korrupsie op plaaslikeregeringsvlak…
Die burgerregtewaghond AfriForum se Ons Dorp-veldtog word vandeesmaand by sy sowat 125 takke nasionaal uitgerol, waartydens dorpe regoor die land…
AfriForum gaan eerskomende Dinsdag ’n voorlegging by die parlement se grondwetlike hersieningskomitee indien wat vroeër die mandaat gegee is om…
Terwyl AgriSA verlede week in ’n verslag oor plaasaanvalle en –moorde voorgehou het dat daar die afgelope 20 jaar ’n…
Die akteurs en vervaardigers Donnalee Roberts en Ivan Botha is van die bekendes wat hul tekortkominge en ervarings met boelies…
Op 10 Maart 1900 het 31 Boerekrygers tydens die Slag van Driefontein buite Bloemfontein gesneuwel. Hulle is nie behoorlik begrawe…
AfriForum Jeug se Pukke-tak het ingegryp en die graf van Marthinus Wessel Pretorius in Potchefstroom skoongemaak. Volgens Ohann Fourie, nasionale…
n Kraal Uitgewers se nuutste boek, Vers & Kapittel, rubrieke en naskrifte oor die digkuns, slaag die gerespekteerde skrywer en…
Die Noord-Gautengse hoë hof het AfriForum en Treasure the Karoo Action Group (TKAG) se gesamentlike aansoek om die regering se…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het aangekondig dat sowel sy teenkorrupsie-eenheid as sy privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, die saak…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide