Groot getalle ruk in KwaZulu-Natal en Noordwes op vir onteieningsvergaderings
Ver meer as ’n duisend mense het vandag die openbare vergaderings oor die eiendomsklousule (artikel 25) in die Grondwet in…
Ver meer as ’n duisend mense het vandag die openbare vergaderings oor die eiendomsklousule (artikel 25) in die Grondwet in…
Die regering se planne met onteiening sonder vergoeding kom in wese op niks anders as nasionalisering neer nie. Daar is…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente en jong werkendes van verskeie AfriForum Jeug-takke het verlede week afgesluit. Elf jongmense…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is steeds van plan om adv. Nomgcobo Jiba, ’n voormalige hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), privaat…
Die burgerregte-organisasie AfriForum eis ’n verduideliking van die Gautengse departement van onderwys ná hoërskoolleerlinge in hul Junie-eksamen deur ’n vraestel…
AfriForum en AfriForum Jeug moedig die publiek aan om deel te neem aan ’n openbare deelnameproses oor die toekoms van…
Duduzane Zuna, seun van oudpres. Jacob Zuma, wat vandag in die handelshof in Johannesburg op aanklagte van korrupsie verskyn het,…
Sedert die begin van Januarie 2018 was daar al meer as 210 plaasaanvalle en 33 plaasmoorde is gepleeg. Dit is…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente en jong werkendes van verskeie AfriForum Jeug-takke het vandeesweek amptelik afgeskop. Elf jongmense…
“Indien die regering voortgaan met onteiening sonder vergoeding, pleeg hulle ’n misdaad teen Suid-Afrikaners. Die regering se doelwit is nie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide