Duduzane Zuma se regspan vra ontslag, wil nie hê hy moet self getuig
Die regspan van Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, het vandag ’n aansoek om ontslag by die Randburgse landdroshof…
Die regspan van Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, het vandag ’n aansoek om ontslag by die Randburgse landdroshof…
Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, se saak waarin hy van strafbare manslag en roekelose en nalatige bestuur aangekla…
Getuienis is vandeesweek in die Wes-Kaapse hoë hof gelewer in die geregtelike doodsondersoek na Reshall Jimmy wat in Desember 2015…
Die historikus, dr. Jackie Grobler, se splinternuwe boek word beskryf as die mees omvangryke bron oor die Eerste Vryheidsoorlog. Die…
’n Aangrypende, ontstellende, maar uiters noodsaaklike dokumentêre film oor die geskiedenis van grondbesit in die land is gisteraand deur AfriForum…
Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (Sasa) het skielik van sy kwotaplan vir skole-atletiekspanne afgesien nadat AfriForum in ’n skrywe aan die liggaam aangedui…
Die vakbond Solidariteit en die burgerregte-organisasie AfriForum het gesamentlik ’n veldtog teen rassekwotas geloods. Solidariteit gaan môre in die arbeidshof…
AfriForum het skrywes aan die gespesialiseerde handelsmisdaadeenheid in al nege provinsies gerig om die strafregtelike klagtes op te volg wat…
Deur Bernard Pieters In die afgelope paar weke het kampusse regoor Suid-Afrika weer onder die jaarlikse golf van geweld, dreigemente…
AfriForum het vandag Wollies in Pretoria-Noord besoek as deel van die organisasie se Ankerdorppadskou. Tydens die besoek het die burgerregte-organisasie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide