SEB verryk elite en bereik nie sy doel, meen kenners
Die boodskap by AfriForum se konferensie waar die regering se verskeie rassebeleide bespreek is, was duidelik swart ekonomiese bemagtiging (SEB)…
Die boodskap by AfriForum se konferensie waar die regering se verskeie rassebeleide bespreek is, was duidelik swart ekonomiese bemagtiging (SEB)…
AfriForum Jeug het vandeesweek by die Departement van Onderwys protes aangeteken teen die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (Bela). AfriForum en…
Suid-Afrikaners smag na ’n alternatiewe gesondheidsorgstelsel wat nie so winsgedrewe is soos die privaat sektor of so swak is soos…
AfriForum het vandeesweek ’n strafregtelike klag teen ’n munisipale bestuurder ingedien ná riool in die Vaalrivier gestort is. Dié burgerregteorganisasie…
Erfenisjuwele is ’n nuwe reeks waarin AfriForum die lig werp op erfenisbakens in die land waar gemeenskappe self inspring om…
Vanjaar se nasionale verkiesing gaan heel moontlik een van die interessantste verkiesings tot nog toe wees en heelwat kenners vermoed…
AfriForum en die organisasie se takke landwyd het weer eens moue opgerol om teen staatsverval en korrupsie te veg. Drie…
Die Departement van Basiese Onderwys is vasbeslote om die BELA-onderwyswet deur te stoomroller. Volgens minister Angie Motshekga is haar departement…
In ’n gesamentlike verklaring van verskeie organisasies wat nagenoeg twee miljoen mense verteenwoordig is die boodskap duidelik dat Afrikaners in…
AfriForum het vandeesweek stem dik gemaak teen die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (beter bekend as die BELA-wetsontwerp) en die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide