AfriForum verwelkom internasionale lede
AfriForum Wêreldwyd is al vir meer as ’n dekade die tuiskomplek vir Suid-Afrikaners in die buiteland. Hierdie platform verskaf ’n waardevolle…
AfriForum Wêreldwyd is al vir meer as ’n dekade die tuiskomplek vir Suid-Afrikaners in die buiteland. Hierdie platform verskaf ’n waardevolle…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het oor die afgelope maand of wat verskeie oorwinnings op hul kerfstok geplaas. Oorwinnings is egter nie…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid se steun aan slagoffers en volgehoue druk om geregtigheid te verseker het daartoe bygedra dat Yolande Maritz…
In die reeks Erfenisjuwele werp AfriForum lig op erfenisbakens in die land waar gemeenskappe self inspring om ons unieke kultuurhistoriese…
’n Vroedvrou wat voorheen skuldig bevind is aan nalatige en onprofessionele gedrag, sal nou strafregtelik vervolg word danksy volgehoue druk…
Die oplossing vir die ernstige waterkrisis waarin Suid-Afrika tans is, kan slegs deur samewerking tussen gemeenskappe en die regering bereik…
AfriForum se buurtwagte het die afgelope tyd hard gewerk om booswigte vas te trek terwyl die takke voortgewoeker het met…
Wêreldwyd verkeer gedrukte media in ’n oorlewingstryd. Dit geld veral vir koerante omdat lesers gewoond geraak het daaraan dat hulle…
AfriForum se takke en buurtwagte het die afgelope drie weke meer as 200 projekte aangepak as deel van die organisasie…
Dit was weer ’n besige week vir AfriForum se takke wat gehelp het om hul dorpe skoon te maak en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide