Nóg ’n D-dag vir Malema in 2020 ná AfriForum hom aankla oor afvuur van vuurwapen
Julius Malema, EFF-leier, gaan danksy volgehoue druk deur AfriForum in die komende jaar vir nóg ’n saak in die hof…
Julius Malema, EFF-leier, gaan danksy volgehoue druk deur AfriForum in die komende jaar vir nóg ’n saak in die hof…
Opinor, ’n nuwe ideesentrum en inisiatief van AfriForum, is vandag in Centurion bekendgestel. Die werksaamhede van die sentrum sal daarop…
Lede van plaaslike AfriForum-takke en vrywilligers het die afgelope paar maande in agt dorpe en stede gespit en gegrawe, gras…
“Let us not forget that the cultivation of the earth is the most important labor of man. When tillage begins,…
AfriForum het vanoggend ’n memorandum aan David Makhura, Gautengse premier, oorhandig waarin die kop van Panyaza Lesufi, provinsiale LUR vir…
Die aanrandingsaak teen Julius Malema, leier van die EFF en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, hervat op 10 Maart 2020. Malema en…
Akademia het reeds meer as 60 aansoeke gekry vir die nuwe LLB-program wat dié instelling vanaf 2020 sal aanbied. Die…
Deur Alana Bailey In Suid-Afrika het ons gewoond geraak aan die eensydige propaganda oor taalregte wat ons deur die heersende…
Artikel 27 van die Grondwet maak net voorsiening vir toegang tot gesondheidsorg. Dit meld nêrens dat die staat verplig is…
Pieter Doorewaard en Phillip Schutte is vanoggend elk op borgtog van R20 000 in die hooggeregshof in Mmabatho vrygelaat. Hulle het…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide