Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
AfriForum het vandeesweek die volgende stap gedoen om ’n stokkie voor die regering se plan te steek om R50 miljoen…
AfriForum het vandeesweek die volgende stap gedoen om ’n stokkie voor die regering se plan te steek om R50 miljoen…
Volgens Lydia Chikunga, die nuwe minister van vervoer, is daar wel verbetering by die Passasiersspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa), maar as…
’n Groot herrie het in Februarie by die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus (NWU) ontstaan toe eerstejaarstudente na bewering op grond van…
AfriForum het vandeesweek ’n groot oorwinning teen Rand Water in die Hooggeregshof in Pretoria behaal. Dié waterverskaffer, wat die waterdruk…
AfriForum het vandag ’n reuseoorwinning vir die inwoners van Secunda, Bethal, Trichardt, Kinross, Evander, Leandra en Charl Cilliers in die…
AfriForum Jeug bied Saterdag om 09:00 in die Bosvysaal by Koshuis@Leriba ’n opleidingsessie aan met die doel om die siklus…
Die openbare raadplegingsessies oor die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (ook bekend as die BELA-wet) het die afgelope naweek in…
AfriForum en Saai het vandeesweek weer hande gevat met ’n gesamentlike landbou-ontwikkelingsprojek deur ’n skoffelploeg aan Gung’s Boerdry te skenk….
Dr. Ernst Roets, bestuurshoof vir Strategie by AfriForum, se boek Kill the Boer, wat na Hongaars vertaal is, is vandeesweek…
Die ANC-regering laat skynbaar geen kans verbygaan om ’n verleentheid in die internasionale arena te skep nie. Die huidige polemiek…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide