AfriForum pak EFF oor haatspraak by HS Overvaal
Deur Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie AfriForum sal ’n klag van haatspraak ingevolge die gelykheidswet teen die EFF aanhangig maak as…
Deur Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie AfriForum sal ’n klag van haatspraak ingevolge die gelykheidswet teen die EFF aanhangig maak as…
Hoërskoolleerlinge in Pretoria het die nuwe skooljaar op ’n soet noot begin. Die burgerregte-organisasie AfriForum het vroeg vanoggend lekkergoed aan…
Deur Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie AfriForum is sedert vroegoggend by die Hoërskool Overvaal in Vereeniging ontplooi om te help om…
Deur Alet Rademeyer Daar is vandag landwyd groot opgewondenheid onder derduisende leerlinge wat verlede jaar matriek geskryf het. Hoewel die…
Studente van De Goede Hoop, ’n tuiste vir dinamiese studente met Christenwaardes en ’n passievolle gees vir Afrikaans, kry nou…
Amptenare, burgerregte- en nieregeringsorganisasies van regoor die wêreld het vandeesweek bymekaar gekom tydens die 10de sitting van die Verenigde Nasies…
Forum Tydskrif, die burgerregte-organisasie AfriForum se ledetydskrif, is op pad na ons derduisende lede! Wat ’n jaar was 2017 nie?…
Een van die meer as 100 memorandums waarin geëis word dat plaasmoorde deur die regering geprioritiseer word, is verlede week…
“As ons nie almal nou gaan saamstaan nie, weet ek nie waar ons voedsel eendag vandaan gaan kom nie.” Só…
Die sakeregtewaghond AfriSake het vandag ’n konferensie in Pretoria aangebied waar kenners meer lig op die radikale ekonomiese tegnologiese revolusie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide