Klerksdorpse park nou skoner én veiliger danksy Songloed-buurtwag
AfriForum se Songloed-buurtwag is dalk meer bekend vir die gereelde patrollies wat in Klerksdorp onderneem word, maar vrywilligers betrokke by…
AfriForum se Songloed-buurtwag is dalk meer bekend vir die gereelde patrollies wat in Klerksdorp onderneem word, maar vrywilligers betrokke by…
Drie nuwe veiligheidskameras én AfriForum se Alfa-buurtwag sal voortaan ’n wakende oog oor Sandbaai hou en help toesien dat veiligheid…
Die burgerregteorganisasie AfriForum se nuwe Kammanassie-plaaswag is slaggereed om die landelike gebied rondom George hierdie feesseisoen te beskerm. Dié plaaswag…
AfriForum se Kamieskroon-tak se geskenk aan dié plaaslike gemeenskap is net betyds vir die feestyd. En in hierdie geweste is…
Die gras is nou voorwaar groener by Laerskool Grens in Oos-Londen nadat AfriForum se plaaslike tak 430 m2 gras aan…
Skaars drie maande sedert ’n nuwe kontrakteur bestuur van die Potchefstroom-stortingsterrein oorgeneem het, het dié eens knap bestuurde terrein reeds…
Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit se munisipale bestuurder, burgemeester en waarnemende tegniese direkteur is in warm water nadat ’n versoek vir…
AfriForum se Potchefstroom-tak het die afgelope maand hul spreekwoordelike groen vingers ingespan om Potchefstroom in ’n selfs groener én veiliger…
AfriForum se Vryburg-tak het in 2023 behoorlik geplant, gesnoei en geskrop dat dit klap! En ten spyte daarvan dat die…
AfriForum se Rustenburg-tak het vandag (4 Desember) hofstukke aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) beteken om dringend die voortslepende…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide