Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Petisies
“Is wit werkers nie goed genoeg nie?”
“Is wit werkers nie goed genoeg nie?” ’n Senior bestuurder van die Stellenbosch Munisipaliteit wil…
AfriForum ontbloot Julius Malema se ekstremisme aan die wêreld – en eis internasionale gevolge.
AfriForum het ’n omvattende dossier bekendgestel wat Malema se geskiedenis van haatspraak, korrupsieaantygings, aanhitsing van…
Mynbou
’n “Kom gratis uit die tronk”-kaart vir onwettige myners?Regering wil onwettige myners beloon in plaas…
Kitsfeite oor die agterstand in die uitreiking van bestuurderslisensies
539 947 = agterstand in die uitreiking van lisensiekaarte (middel Augustus) 1 = aantal lisensiekaartdrukkers…
RED OUDTSHOORN SE PARKE!
Oudtshoorn Munisipaliteit beplan om 15 openbare oop ruimtes en parke – insluitend geliefde speel- en…
Onwettige bouery en oorbevolkte kommunes in Sasolburg
Die onwettige bouery en oorbevolkte kommunes in Sasolburg maak die dorp nie net onooglik nie,…
30% invoertariewe teen Suid-Afrika.
Wie is verantwoordelik vir 30%-uitvoertariewe op SA-produkte? Ramaphosa en sy regering.Hulle het niks gedoen en…
Tshwane-metro se stadsreinigingsheffing ongeldig en onwettig – eis jou geld terug
Dit is amptelik, Tshwane-metro se stadsreinigingsheffing is deur die Hooggeregshof as ongeldig en onwettig verklaar…
AfriForum eis meer inligting oorJohannesburg-metro se planne omsport- en erfenisterreine te vervreem.
Plaaslike owerhede verkoop deesdae dikwels kultuur-, natuur- en sportbates in hulle besit om skuld wat…
Red Schröderstraat – ons geskiedenis is nie onderhandelbaar nie!
AfriForum eis dat die voorgestelde hernoeming van Schröderstraat in Upington onmiddellik gestaak word. Schröderstraat is…
R3,6 miljard se wanbestuur!
AfriForum eis optrede teen R3,6 miljard se wanbestuur! AfriForum doen ’n dringende beroep op die…