AfriForum eis meer inligting oor Johannesburg-metro se planne om sport- en erfenisterreine te vervreem.

Plaaslike owerhede verkoop deesdae dikwels kultuur-, natuur- en sportbates in hulle besit om skuld wat deur wanbestuur veroorsaak word, te probeer delg. So verloor inwoners dikwels onvervangbare bates. Vrae duik ook soms op oor die deursigtigheid van die verkoopsprosesse.

Soortgelyke plasings

Ons is Afrikaners