Aandag Potchefstroom: Rapporteer jou waterlek
AfriForum wil graag die JB Marks Munisipaliteit bystaan met die rapportering en herstel van waterlekke in Potchefstroom.
Rapporteer jou waterlek eers by die munisipaliteit.
As daar nie binne 48 uur reaksie is nie, gebruik die skakel en rapporteer dit by ons sodat ons kan kyk hoe ons kan help.
"*" indicates required fields