Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
AfriForum eis optrede teen R3,6 miljard se wanbestuur!
AfriForum doen ’n dringende beroep op die Noord-Kaapse provinsiale wetgewer om onmiddellik ondersoek in te stel na die finansiële verval van munisipaliteite in die provinsie.
Volgens die ouditeur-generaal het hierdie munisipaliteite in 2023/24 R3,6 miljard aan onregmatige uitgawes aangegaan. In 2022/23 was dit R3,4 miljard – en nog steeds is niemand aanspreeklik gehou nie.
AfriForum eis:
- ’n Onafhanklike ondersoek
- Dissiplinêre en strafregtelike optrede
- Einde aan verskonings – begin van verantwoordelikheid
Die provinsie is op die rand van bankrotskap. Gemeenskappe ly, terwyl amptenare wegkom met selfverryking en roekelose bestuur.
Ondersteun AfriForum – en dwing die regering om op te tree.
"*" indicates required fields
R3,6 miljard se wanbestuur!
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




