AfriForum eis regskoste van Zuma
Jacob Zuma moet regskoste betaal!
Geen politikus is bo die wet verhewe nie. Zuma het reeds tronkstraf ontduik – hy kan nie die regskoste óók ontduik nie.
Byna twee jaar nadat drie howe Jacob Zuma opdrag gegee het om AfriForum se regskoste te dek, skuld dié oudpresident die burgerregteorganisasie steeds meer as R500 000. AfriForum doen nou stappe om lasbriewe vir die beslaglegging van bates te laat uitreik om dié koste te dek. Dit omdat die jongste sperdatum vir betaling (16 Mei) geïgnoreer is.
AfriForum berei lasbriewe voor om op Zuma se bates beslag te lê as hy nie regskoste betaal nie.
Ondersteun ons!
Alle velde wat met ’n * gemerk is, is verpligtend.
"*" indicates required fields