Eskom se stilswye laat die waarskuwingsligte flikker. Hulle wil jou belas op jou sonpanele.
Beurtkrag het weer kop uitgesteek en die noodgewonge installering van sonpanele is weer ’n realiteit vir baie plase, huishoudings en ondernemings.
Eskom se stilswye oor regulasies waarop hulle staatmaak om sonpaneelregistrasies af te dwing is kommerwekkend.
Onderteken hierdie petisie om te help druk plaas op Eskom sodat verbruikers duidelikheid kan kry hieroor.
"*" indicates required fields