Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
AfriForum het ‘n Paia ingedien om uit te vind waarom dieselfde strawwe nie geld vir die uitstaande rekeninge van amptenare en raadslede as vir gewone landsburgers nie. Die munisipaliteit moet antwoorde hieroor verskaf.
Help AfriForum om druk te plaas op Govan Mbeki.
"*" indicates required fields
21/02/2025
Dubbele standaarde van die Govan Mbeki Munisipaliteit
AfriForum het ‘n Paia ingedien om uit te vind waarom dieselfde strawwe nie geld vir die uitstaande rekeninge van amptenare en raadslede as vir gewone landsburgers nie. Die munisipaliteit moet antwoorde hieroor verskaf. Help AfriForum om druk te plaas op Govan Mbeki.
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




