Stop raswetgewing!

20/01/2025
Racial-laws_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Wette wat op grond van ras teen mense diskrimineer moet afgeskaf word. Neem standpunt in saam met AfriForum.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

Die Suid-Afrikaanse regering het tans meer as 141 raswette in die wetboeke, wat beteken dit kan gemaklik aanspraak maak op die titel van die mees rasbehepte regering in die wêreld. AfriForum neem reeds vir jare sterk en op beginselvaste wyse standpunt in teen die Suid-Afrikaanse regering se raswette. Wette wat diskriminerend is op grond van ras is verkeerd, of dit nou in die verlede bestaan het of in die hede bestaan. Die stryd duur voort.

AfriForum het ’n omvattende verslag oor rasgebaseerde wetgewing in Suid-Afrika gepubliseer – dit is hier beskikbaar.

Neem saam met AfriForum standpunt in teen raswette in Suid-Afrika deur jou steun by te voeg

601

20/01/2025

Stop raswetgewing!

Wette wat op grond van ras teen mense diskrimineer moet afgeskaf word. Neem standpunt in saam met AfriForum. Die Suid-Afrikaanse regering het tans meer as 141 raswette in die wetboeke, wat beteken dit kan gemaklik aanspraak maak op die titel van die mees rasbehepte regering in die wêreld. AfriForum neem… [Lees meer]
Racial-laws_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Wette wat op grond van ras teen mense diskrimineer moet afgeskaf word. Neem standpunt in saam met AfriForum.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

Die Suid-Afrikaanse regering het tans meer as 141 raswette in die wetboeke, wat beteken dit kan gemaklik aanspraak maak op die titel van die mees rasbehepte regering in die wêreld. AfriForum neem reeds vir jare sterk en op beginselvaste wyse standpunt in teen die Suid-Afrikaanse regering se raswette. Wette wat diskriminerend is op grond van ras is verkeerd, of dit nou in die verlede bestaan het of in die hede bestaan. Die stryd duur voort.

AfriForum het ’n omvattende verslag oor rasgebaseerde wetgewing in Suid-Afrika gepubliseer – dit is hier beskikbaar.

Neem saam met AfriForum standpunt in teen raswette in Suid-Afrika deur jou steun by te voeg

601

Word ’n lid

Maak ’n donasie

Magsmisbruik