Lesufi moet waai

12/02/2026
Lesufie-moet-waai_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

Panyaza Lesufi, tans Premier van Gauteng, kompeteer beslis sterk as een van die swakste leiersfigure van ons tyd. Hy het herhaaldelik bewys dat hy eerder sy eie politieke belange en vooroordele as die ware belange van Gauteng se inwoners op die hart dra.

Enkele redes waarom AfriForum sy afdanking eis:

  • Hy het ’n skandelike rekord van anti-Afrikaanse/Afrikaner-sentiment en -retoriek.
  • Sy Gautengse bewind word gekenmerk deur wanbesteding, bewerings van korrupsie, ekstremistiese ideologiese standpunte en ondersteuning van rampspoedige beleide.
  • Hy het ’n geskiedenis van die verspreiding van verdelende en skadelike rassisme-fopnuus en leuens.
  • Hy is een van die hoofdrywers van die Bela-wet en het onomwonde oorlog verklaar teen Afrikaans en veral Afrikaanse skole.
  • Hy het homself bewys as ’n ideoloog wat net omgee oor mag en om diegene wat hy haat, te probeer bykom.

Lesufi se beleid en bestuur het onder meer op die volgende terreine misluk:

  • Onderwys
  • Watervoorsiening
  • Gesondheid
  • Veiligheid, wet en orde
  • Energie
  • Vullisterreine en die omgewing
  • Plaaslike regering en toesig oor munisipaliteite

Lesufi se mislukkings het ernstige gevolge vir die gemeenskappe wat hy veronderstel is om te dien, en sy leierskorps het gefaal om regverdigheid en deursigtigheid te verseker in belang van alle inwoners van die provinsie.

AfriForum eis dus sy bedanking of afdanking.

12/02/2026

Lesufi moet waai

Die tyd is nou! Lesufi moet waai. Eis Lesufi se afdanking hier. Voeg jou naam by as jy glo Lesufi moet bedank en ons toekoms beskerm word! Panyaza Lesufi, tans Premier van Gauteng, kompeteer beslis sterk as een van die swakste leiersfigure van ons tyd. Hy het herhaaldelik bewys dat… [Lees meer]
Lesufie-moet-waai_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

Panyaza Lesufi, tans Premier van Gauteng, kompeteer beslis sterk as een van die swakste leiersfigure van ons tyd. Hy het herhaaldelik bewys dat hy eerder sy eie politieke belange en vooroordele as die ware belange van Gauteng se inwoners op die hart dra.

Enkele redes waarom AfriForum sy afdanking eis:

  • Hy het ’n skandelike rekord van anti-Afrikaanse/Afrikaner-sentiment en -retoriek.
  • Sy Gautengse bewind word gekenmerk deur wanbesteding, bewerings van korrupsie, ekstremistiese ideologiese standpunte en ondersteuning van rampspoedige beleide.
  • Hy het ’n geskiedenis van die verspreiding van verdelende en skadelike rassisme-fopnuus en leuens.
  • Hy is een van die hoofdrywers van die Bela-wet en het onomwonde oorlog verklaar teen Afrikaans en veral Afrikaanse skole.
  • Hy het homself bewys as ’n ideoloog wat net omgee oor mag en om diegene wat hy haat, te probeer bykom.

Lesufi se beleid en bestuur het onder meer op die volgende terreine misluk:

  • Onderwys
  • Watervoorsiening
  • Gesondheid
  • Veiligheid, wet en orde
  • Energie
  • Vullisterreine en die omgewing
  • Plaaslike regering en toesig oor munisipaliteite

Lesufi se mislukkings het ernstige gevolge vir die gemeenskappe wat hy veronderstel is om te dien, en sy leierskorps het gefaal om regverdigheid en deursigtigheid te verseker in belang van alle inwoners van die provinsie.

AfriForum eis dus sy bedanking of afdanking.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*

Magsmisbruik