“Superaanhangers” – Jy as belastingbetaler het meer as R1,3 miljoen opgedok.

05/03/2024
Superbewonderaars

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Belastingbetalers het minstens R1,3 miljoen opgedok vir die sogenaamde “superaanhangers” Mama Joy Chauke en Botha Msila se reis en verblyf tydens verlede jaar se Rugbywêreldbekertoernooi in Frankryk. Dié inligting is vervat in terugvoer wat die burgerregteorganisasie AfriForum vandag, na aanleiding van ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA), van die Departement van Sport, Kuns en Kultuur ontvang het. 

Jy betaal te veel belasting!

Jou belastinggeld word vermors.

STOP hierdie wanbesteding en voeg jou naam hierby:

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

Belastingbetalers het minstens R1,3 miljoen opgedok vir die sogenaamde “superaanhangers” Mama Joy Chauke en Botha Msila se reis en verblyf tydens verlede jaar se Rugbywêreldbekertoernooi in Frankryk. Dié inligting is vervat in terugvoer wat die burgerregteorganisasie AfriForum vandag, na aanleiding van ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van… [Lees meer]
Superbewonderaars

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Belastingbetalers het minstens R1,3 miljoen opgedok vir die sogenaamde “superaanhangers” Mama Joy Chauke en Botha Msila se reis en verblyf tydens verlede jaar se Rugbywêreldbekertoernooi in Frankryk. Dié inligting is vervat in terugvoer wat die burgerregteorganisasie AfriForum vandag, na aanleiding van ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA), van die Departement van Sport, Kuns en Kultuur ontvang het. 

Jy betaal te veel belasting!

Jou belastinggeld word vermors.

STOP hierdie wanbesteding en voeg jou naam hierby:

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*