AfriForum se Garsfontein-Faerie Glen-tak vul slaggate op.

31/05/2023
Garsfontein-Slaggate_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Paaie in Garsfontein en Faerie Glen dra reeds baie verkeer, terwyl hoë reënval die padinfrastruktuur selfs verder onder druk plaas. AfriForum werk saam met die Tshwane-metro om hierdie woonbuurte se slaggatprobleem aan te pak.  

AfriForum se Garsfontein-Faerie Glen-tak gaan die hulpbronne tot hul beskikking aanwend om die Tshwane-metro te help deur slaggate self op te vul.

Paaie in Garsfontein en Faerie Glen dra reeds baie verkeer, terwyl hoë reënval die padinfrastruktuur selfs verder onder druk plaas. AfriForum werk saam met die Tshwane-metro om hierdie woonbuurte se slaggatprobleem aan te pak.   AfriForum se Garsfontein-Faerie Glen-tak gaan die hulpbronne tot hul beskikking aanwend om die Tshwane-metro te… [Lees meer]
Garsfontein-Slaggate_Afr

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Paaie in Garsfontein en Faerie Glen dra reeds baie verkeer, terwyl hoë reënval die padinfrastruktuur selfs verder onder druk plaas. AfriForum werk saam met die Tshwane-metro om hierdie woonbuurte se slaggatprobleem aan te pak.  

AfriForum se Garsfontein-Faerie Glen-tak gaan die hulpbronne tot hul beskikking aanwend om die Tshwane-metro te help deur slaggate self op te vul.

Word ’n lid

Maak ’n donasie