VERHOOGDE BELASTING

27/01/2021
Verhoogde-belasting-2021

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die tesourie oorweeg dit om belasting te verhoog of om ’n nuwe belasting in te stel om vir die COVID-19-entstof te betaal. Die regering se planne om die entstof te befonds, sal na verwagting op 24 Februarie tydens die minister van Finansies se begrotingsrede aangekondig word. Dit is kommerwekkend omdat Suid-Afrika se belastingbasis reeds oorbelas word en die afgelope jare boonop aansienlik gekrimp het.

27/01/2021

VERHOOGDE BELASTING

Die tesourie oorweeg dit om belasting te verhoog of om ’n nuwe belasting in te stel om vir die COVID-19-entstof te betaal. Die regering se planne om die entstof te befonds, sal na verwagting op 24 Februarie tydens die minister van Finansies se begrotingsrede aangekondig word. Dit is kommerwekkend omdat… [Lees meer]
Verhoogde-belasting-2021

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die tesourie oorweeg dit om belasting te verhoog of om ’n nuwe belasting in te stel om vir die COVID-19-entstof te betaal. Die regering se planne om die entstof te befonds, sal na verwagting op 24 Februarie tydens die minister van Finansies se begrotingsrede aangekondig word. Dit is kommerwekkend omdat Suid-Afrika se belastingbasis reeds oorbelas word en die afgelope jare boonop aansienlik gekrimp het.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*