Vullisverwydering in Bloemfontein

20/08/2020
Vullisverwydering-in-Bloemfontein-1

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum het op 18 Augustus 2020 ’n brief aan sowel die burgemeester as die munisipale bestuurder van die Mangaung Metro gestuur oor die swak dienslewering en meer spesifiek die vullisverwydering in Bloemfontein. Die brief volg nadat talle inwoners AfriForum met klagtes genader het oor die swak vullisverwyderingsdiens wat hulle ontvang.

Laat jou stem hoor. Voeg jou naam by die brief:

Oops! We could not locate your form.

20/08/2020

Vullisverwydering in Bloemfontein

AfriForum het op 18 Augustus 2020 ’n brief aan sowel die burgemeester as die munisipale bestuurder van die Mangaung Metro gestuur oor die swak dienslewering en meer spesifiek die vullisverwydering in Bloemfontein. Die brief volg nadat talle inwoners AfriForum met klagtes genader het oor die swak vullisverwyderingsdiens wat hulle ontvang…. [Lees meer]
Vullisverwydering-in-Bloemfontein-1

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

AfriForum het op 18 Augustus 2020 ’n brief aan sowel die burgemeester as die munisipale bestuurder van die Mangaung Metro gestuur oor die swak dienslewering en meer spesifiek die vullisverwydering in Bloemfontein. Die brief volg nadat talle inwoners AfriForum met klagtes genader het oor die swak vullisverwyderingsdiens wat hulle ontvang.

Laat jou stem hoor. Voeg jou naam by die brief:

Oops! We could not locate your form.

Word ‘n lid

Maak ‘n donasie

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*