Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:
Die Stellenbosch Munisipaliteit beplan om ’n gedeelte van die Papegaaiberg Natuurreservaat aan onwettige besetters van dié grond af te staan. Só faal die Munisipaliteit in sy verantwoordelikheid as bewaarder van dié natuurreservaat.
Ons vra jou ondersteuning om die reservaat te red. Voeg jou naam by die petisie en gee op dié wyse ’n mandaat aan AfriForum se Stellenbosch-tak om hierdie projek te voer om die Papegaaiberg Natuurreservaat te beskerm.
Oops! We could not locate your form.
Papegaaiberg Natuurreservaat
"*" indicates required fields
Word ’n lid
Klik hier om self aan te sluit of self jou
lidmaatskap te bestuur.




