#StopMalema

05/12/2019
StopMalema

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Help AfriForum om toe te sien dat geregtigheid geskied:

AfriForum beskou die aangeleentheid rondom die skote wat Julius Malema, leier van die EFF, na bewering met ’n voorwerp wat soos ’n aanvalsgeweer lyk afgevuur het van die staanspoor af in ’n ernstige lig. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het verlede week met die vervolging van Malema oor hierdie saak begin ná volgehoue druk deur die burgerregteorganisasie.

Volledige mediaverklaring: http://artikels.afriforum.co.za/redes-waarom-malema-tronk-toe-moet-gaan-na-skietery/

Help ons om seker te maak Malema boet deur die petisie vorm in te vul:

05/12/2019

#StopMalema

Help AfriForum om toe te sien dat geregtigheid geskied: AfriForum beskou die aangeleentheid rondom die skote wat Julius Malema, leier van die EFF, na bewering met ’n voorwerp wat soos ’n aanvalsgeweer lyk afgevuur het van die staanspoor af in ’n ernstige lig. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het verlede week… [Lees meer]
StopMalema

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Help AfriForum om toe te sien dat geregtigheid geskied:

AfriForum beskou die aangeleentheid rondom die skote wat Julius Malema, leier van die EFF, na bewering met ’n voorwerp wat soos ’n aanvalsgeweer lyk afgevuur het van die staanspoor af in ’n ernstige lig. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het verlede week met die vervolging van Malema oor hierdie saak begin ná volgehoue druk deur die burgerregteorganisasie.

Volledige mediaverklaring: http://artikels.afriforum.co.za/redes-waarom-malema-tronk-toe-moet-gaan-na-skietery/

Help ons om seker te maak Malema boet deur die petisie vorm in te vul:

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*