Stop kaderherontplooiing in die Vrystaat se munisipaliteite

12/03/2026
Ecard en petisie banier - Vrystaat - Sané - 12 Maart-02

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die inwoners van die Vrystaat kan nie langer die slagoffers wees van politieke speletjies en kaderontplooiing nie.

Verskeie burgemeesters wat reeds geïdentifiseer is vir sogenaamde “herontplooiing”, is steeds in hul poste terwyl interne politieke prosesse binne die ANC voortduur.

In plaas daarvan om onbevoegde of korrupte amptenare aanspreeklik te hou, word hulle bloot na ander poste of munisipaliteite verskuif. Hierdie praktyk ondermyn aanspreeklikheid en vererger die reeds kritieke toestand van baie Vrystaatse munisipaliteite.

Terwyl politieke faksiegevegte voortduur, stort infrastruktuur in duie, dienslewering versleg en gemeenskappe ly onder swak bestuur.

Ons, die ondertekenaars van hierdie petisie, eis dat:

  • burgemeesters en munisipale bestuurders wat onbevoeg verklaar is of van korrupsie beskuldig word onmiddellik geskors word;
  • die praktyk van kaderherontplooiing gestaak word;
  • munisipale poste gevul word op grond van bevoegdheid, kwalifikasies en ervaring; en
  • die belange van inwoners en belastingbetalers bo interne partypolitiek geplaas word.

Die inwoners van die Vrystaat verdien bevoegde bestuur en betroubare dienslewering, nie politieke rookskerms nie.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

Die inwoners van die Vrystaat kan nie langer die slagoffers wees van politieke speletjies en kaderontplooiing nie. Verskeie burgemeesters wat reeds geïdentifiseer is vir sogenaamde “herontplooiing”, is steeds in hul poste terwyl interne politieke prosesse binne die ANC voortduur. In plaas daarvan om onbevoegde of korrupte amptenare aanspreeklik te hou,… [Lees meer]
Ecard en petisie banier - Vrystaat - Sané - 12 Maart-02

Jy kan help deur jou naam hierby te voeg:

Die inwoners van die Vrystaat kan nie langer die slagoffers wees van politieke speletjies en kaderontplooiing nie.

Verskeie burgemeesters wat reeds geïdentifiseer is vir sogenaamde “herontplooiing”, is steeds in hul poste terwyl interne politieke prosesse binne die ANC voortduur.

In plaas daarvan om onbevoegde of korrupte amptenare aanspreeklik te hou, word hulle bloot na ander poste of munisipaliteite verskuif. Hierdie praktyk ondermyn aanspreeklikheid en vererger die reeds kritieke toestand van baie Vrystaatse munisipaliteite.

Terwyl politieke faksiegevegte voortduur, stort infrastruktuur in duie, dienslewering versleg en gemeenskappe ly onder swak bestuur.

Ons, die ondertekenaars van hierdie petisie, eis dat:

  • burgemeesters en munisipale bestuurders wat onbevoeg verklaar is of van korrupsie beskuldig word onmiddellik geskors word;
  • die praktyk van kaderherontplooiing gestaak word;
  • munisipale poste gevul word op grond van bevoegdheid, kwalifikasies en ervaring; en
  • die belange van inwoners en belastingbetalers bo interne partypolitiek geplaas word.

Die inwoners van die Vrystaat verdien bevoegde bestuur en betroubare dienslewering, nie politieke rookskerms nie.

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
This field is hidden when viewing the form
Naam en van*

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Maak ’n donasie

Naam en van*

#OnsSalSelf